19 May 2012 Ministry Day: "The Father Heart of God".
On 19 May 2012 the Bible College Correspondence office facilitated a Ministry Day with the theme "The Father Heart of God".

Here are what some of the students attending the meeting had to say:
1. Baie baie dankie. Dit was 'n wonderlike en geseende oggend. Ook ekstra dankie vir die heerlike eetgoed !!
2. Baie dankie vir n uitstekende dag Saterdag.
3. Ek wil net baie dankie se vir jul moeite met die Ministry Day dit was ongelooflik lekker en bemoedigend. Dankie vir al julle harde werk en bederf. Julle is absolute engele wat swot se burden ligter maak.
4. Saterdag se Ministry Day het SO baie vir my beteken. Die naam betekenis was so spesiaal en Ps Chuck se boodskap het diep in my siel gesny. Dit het meer tot my gespreek as die profesie!
5. Baie dankie weer. Dit was 'n ongelooflik geseende dag. Julle is die beste.
6. Baie dankie vir al julle moeite met die Ministry Day Saterdag, dit was baie spesiaal!
7. Baie dankie! Geseënd is jul en vir al die harde werk.
8. My apologies for not thanking you for the precious morning spent with every one and Holy Spirit.
9. Just want to say thank you for all your hard work and effort that you put into the Ministry Day. It was great. I felt that the way you people put the tables and chairs gave a much more relaxed atmosphere than in the past and it encouraged people to mix among one another. The speakers were good and a blessing and very practical. Well done to all.
10. What a Day!! Dit was nou great gewees, SATS Ministry dag by Lewende Woord Bybel Kollege gehad, dankie vir al julle moeite, dit het alle verwagtinge oortref, waardeer dit opreg baie!!! Lekker saam met vriende gekuier en 'n ding raak gesels.
11. Wat n lekker dag en fellowship saam met mede studente en vriende! Baie dankie LW Bybelkollege!! Julle is legend!!
To read about this day, please click here.
